Tel: 044 874 2424 South Cape & Karoo WOLPRYS VEILINGS WEIDING ‘Vet’ wolprys vir Mosselbaaier Bonsmarabul haal R130 000 Ultra-hoëdruk strookbeweiding (UHDSB) 4 4 5 5 8 8 Friday October 9, 2015 Tisha Steyn Volstruisboere uit Oos-Kaap kom steek kers op...
More
Tel: 044 874 2424 South Cape & Karoo WOLPRYS VEILINGS WEIDING ‘Vet’ wolprys vir Mosselbaaier Bonsmarabul haal R130 000 Ultra-hoëdruk strookbeweiding (UHDSB) 4 4 5 5 8 8 Friday October 9, 2015 Tisha Steyn Volstruisboere uit Oos-Kaap kom steek kers op Volstruiskuikens. Foto: www.safarinow.com Besoekende boere by pas-uitgebroeide kuikens in die droogkamer. Foto: Tisha Steyn ‘n Groep volstruisboere van Nobumba in die Peddie-distrik van die Oos-Kaap het onlangs ‘n besoek aan Klein Karoo Internasionaal se volstruisfasiliteite in Oudtshoorn gebring. “Die doel van die besoek is om vir hulle geleentheid te gee om te sien watter prosesse hulle volstruise na lewering ondergaan,” sê Hannes Jacobs, bestuurder van Klein Karoo Internasionaal (KKI) se Klein Karoo Groep Transformasie Trust (KKGTT). Die boere is soos twee ander groepe van Pikoli en Ndlambe in die Oos-Kaap deel van KKI se Oudtshoorn Ostrich and Game (OOG) bemagtigingsprojek wat volstruiskuikens grootmaak en slaggereed voëls aan KKI versk
Less