Tel 044 690 7156 Tuesday 29 November, 2016 Seekadette sluit jaar met belofte af Die Seekadette verbonde aan die TS Outeniqua Mosselbaai gaan 2017 tegemoet met die vooruitsig van beter fasiliteite. Mosselbaai se uitvoerende burgemeester, raadsheer Harry...
More
Tel 044 690 7156 Tuesday 29 November, 2016 Seekadette sluit jaar met belofte af Die Seekadette verbonde aan die TS Outeniqua Mosselbaai gaan 2017 tegemoet met die vooruitsig van beter fasiliteite. Mosselbaai se uitvoerende burgemeester, raadsheer Harry Levendal, het belowe dat die Seekadette fasiliteite sal kry waarop die eenheid trots kan wees en waar meer Mosselbaaiers van hul uitstekende werk te wete sal kom. “Dit is ‘n belofte,” het raadsheer Levendal benadruk. Die TS Outeniqua gebruik tans die fasiliteite van die Mosselbaai boot- en seiljagklub. Die burgemeester was egter baie beïndruk met die dissipline en vertoning van die seekadette tydens hul uitpasseringsparade op Saterdag, 26 November en meen daarom dat hul projekte en suksesse sigbaarder moet wees. Die burgemeester was die eregas tydens die jaarafsluitingsfunksie waar luisterryk erkenning gegee is aan die prestasies, harde werk en toewyding van die eenheid, individuele lede en offisiere verbonde aan die TS Outeniqua. Hy het
Less