Thursday 10 May 2018 GEORGE HERALD 19 Gelukkige Moedersdag Ma-ma ‘n Vroeë Moedersdag vir fynproewers Die lede van die Suid-Kaap Fynproewersgilde en hulle gaste Sjef Karen is uit hulle nate bederf met ‘n du Plessis uithalerdemonstrasie deur sjef Karen du...
More
Thursday 10 May 2018 GEORGE HERALD 19 Gelukkige Moedersdag Ma-ma ‘n Vroeë Moedersdag vir fynproewers Die lede van die Suid-Kaap Fynproewersgilde en hulle gaste Sjef Karen is uit hulle nate bederf met ‘n du Plessis uithalerdemonstrasie deur sjef Karen du Plessis van Kitchen Queen Food Studio. van Almal was dit eens dat die dag by Reed Kitchen Valley dit ‘n vroeë Moedersdagbederf Queen was. Die tema was 'Gourmet-etes tuis vir Studio Moedersdag'. Met haar natuurlike sjarme en warm persoonlikheid het Du Plessis 'n heerlike verskeidenheid geregte gedemonstreer. Sy het begin met hoender-en-pancetta- afgerond. As jou mamma een van ‘n tweeling is kan ‘n mens roulade met ‘n béarnaise-sous. Die Met wit en skakerings van pienk is daar ‘n nogal deurmekaar raak. Saam met Lea (middel) is gereg is aanskoulik voorgesit op ‘n bietjie mamma Francisca en tannie Stephanie. teetafel vir ma gedek wat enige ma baie botterskorsiemoes met oondgeroosterde spesiaal sal laat voel. uielobbe, patatskywe en krakerig
Less