APRIL 2015 GRONDBONE Die belangrikheid van saadkwaliteit by grondbone p4 GRONDHERVORMING Boere vra leiding oor grondhervorming p8 INVOER SA vanjaar ‘n invoerder van graan, hoor GOSAsimposium p10 In Noordwes begin boere danksy ‘n bietjie laatsomersreën so...
More
APRIL 2015 GRONDBONE Die belangrikheid van saadkwaliteit by grondbone p4 GRONDHERVORMING Boere vra leiding oor grondhervorming p8 INVOER SA vanjaar ‘n invoerder van graan, hoor GOSAsimposium p10 In Noordwes begin boere danksy ‘n bietjie laatsomersreën so stadigaan die lande gereed kry vir die koringseisoen wat hier rondom Juniemaand sy opwagting maak en ons sal weer kan uitsien na ‘n jaar wat ryp word in goue “akkerblare” as ons CM van den Heever hier in verkeerde konteks kan aanhaal. Die pragtige Tanya Rudolph wat vroeër vandeesweek gaan kyk het wat ons boere tans op die lande doen, is net so pragtig soos ‘n rye “golwende” koringgerwe wat binne enkele maande ons Noordwessonsondergange gaan komplimenteer. (Foto: Waldie Volschenk).
Less