June 2013
ABSA markanalise
vir Junie.
Kyk wie was by
NAMPO 2013.
Lees ons storie!
p 4 p 5 p 16
Nampo Oesdag 2013
Bothaville - Graan SA se vertoonvenster van
landbou, die NAMPO Oesdag, het op Vrydag
17 Mei ten einde geloop.
Heerlike warm weer het...
More
June 2013
ABSA markanalise
vir Junie.
Kyk wie was by
NAMPO 2013.
Lees ons storie!
p 4 p 5 p 16
Nampo Oesdag 2013
Bothaville - Graan SA se vertoonvenster van
landbou, die NAMPO Oesdag, het op Vrydag
17 Mei ten einde geloop.
Heerlike warm weer het besoekers by
die oesplaas terrein verwelkom, maar op die
laaste dag van die landboutentoonstelling het
donker wolke saamgepak en vir die eerste
keer in bykans 15 jaar het besoekers ‘n nat
Nampo Oesdag beleef.
Organiseerders beskou die internasionaal
bekende Oesdag ‘n reuse sukses.
“ʼn
Produsent wat wil verseker dat sy
boerderybesigheid relevant bly, moet op
hoogte wees van tegnologie en innovasie.
Waar elders kry ʼn boer vandag die
geleentheid om op een terrein ʼn kaleidoskoop
van insetverskaffers en afnemers tot sy
beskikking te hê – veral in ʼn tyd waar
meganisering in boerdery voortdurend
toeneem? Graan SA stel met groot sorg
die verskeidenheid van uitstallers saam
om te sorg dat ʼn besoek aan die Oesdag
ʼn goeie rendement verskaf op die tyd
Less