APRIL 2013
Wildboere van regoor die land kom van 10
-12 April by Castle de Wildt naby Modimolle
(Nylstroom) byeen om brandpunte en uitdagings
in die wildbedryf te bespreek.
Die private
wildbedryf word as die vyfde grootste bedryf in
die landbousektor...
More
APRIL 2013
Wildboere van regoor die land kom van 10
-12 April by Castle de Wildt naby Modimolle
(Nylstroom) byeen om brandpunte en uitdagings
in die wildbedryf te bespreek.
Die private
wildbedryf word as die vyfde grootste bedryf in
die landbousektor beskou en dra jaarliks meer as
R9 miljard by tot die land se ekonomie.
Daar is sowat 10 000 private wildtelers in
Suid-Afrika wat gesamentlik 16 miljoen stuks
wild besit, driekeer meer as die wild wat in
nasionale parke en reservate aangetref word.
Volgens navorsing deur prof Wouter van Hoven
van UP in 2012, is daar gesamentlik 21 miljoen
stuks wild in private en staatsbesit.
Private
wildplase beslaan sowat 16,8% van die land se
beskikbare grond en is hoofsaaklik marginale
grond wat nie vir ander landbou-aktwiteite geskik
is nie.
Wildboere verseker dat wildgetalle in
Suid-Afrika groei en in die aanvraag vir teel- enjagdoeleindes voorsien.
Na raming is daar sowat
230 000 geleentheidsjagters in Suid-Afrika wat
as die ruggraat van die w
Less