AUGUSTUS 2014
LUILEKKER
LANDBOU
MARKTE
Volkswagen, Budget Car Hire verken Rametsi
Volkswagen Suid-Afrika het in September verlede jaar een van hul grootste vlootkliënte, Budget
Car Hire, se uitvoerende span onthaal op ‘n twee-dag uitstappie na die...
More
AUGUSTUS 2014
LUILEKKER
LANDBOU
MARKTE
Volkswagen, Budget Car Hire verken Rametsi
Volkswagen Suid-Afrika het in September verlede jaar een van hul grootste vlootkliënte, Budget
Car Hire, se uitvoerende span onthaal op ‘n twee-dag uitstappie na die Rametsi-wildsplaas naby
Lindleyspoort in die Noordwes. Die gaste is deur ‘n drie-uur roete geneem waartydens die nuwe
8-spoed outomatiese ratkas wat tans in Volkswagen se Amarok-bakkie en Touareg-gesinsvoertuie
beskikbaar is behoorlik getoets is. Die ervaring was ‘n besonderse een vir die groep van Budget Car
Hire en Volkswagen het reeds planne om weer saam met Adventure Junkies en Rametsi korporatiewe
uitstappies in die nabye toekoms te reël. Foto: Bennitt Bartl.
p4 p8 p9
Pannar doen
dit weer!
Span uit by
Rametsi
FREEDOMISBEAUTIFUL
FREEDOMISBEAUTIFUL
Save up to R45 000 on selected models
Rustenburg Toyota
Cnr. Oliver Tambo & Beyers Naudé Drives
Rustenburg 014 597 4790
Nico Pretorius 083 713 5221
Model shown: Hilux 3.0
Less