MAART 2015 ALTERNATIEWE KRAGGEWASROTASIEBOEDELBELASTING Mnr Piet du Toit van Lindleyspoort net buite Rustenburg se wildveilings van die afgelope anderhalf jaar het elke keer daarin geslaag om Suid-Afrikaanse wildtelers en geesdriftiges in rep en roer te hê...
More
MAART 2015 ALTERNATIEWE KRAGGEWASROTASIEBOEDELBELASTING Mnr Piet du Toit van Lindleyspoort net buite Rustenburg se wildveilings van die afgelope anderhalf jaar het elke keer daarin geslaag om Suid-Afrikaanse wildtelers en geesdriftiges in rep en roer te hê en die mees onlangse veilig op 13 Februarie was weer eens ‘n veiling wat almal aan die praat gehad het. Hierdie rooi Gemsbokbul en split dragtige koeie het tydens dié veiling ’n rekordbedrag van R30 miljoen vir ‘n enkele lot behaal. Dit is die meeste wat tot nog op hierdie veiling vir ‘n lot betaal is. Sien meer foto’s op bladsy 3. Spogwild onder die hamer ‘n Wapen teen plantsiektes p 6p 2 p 10 Deur Walter Vermaak Het jy al sonkrag oorweeg? BOEDELBELASTING Walter Vermaak Rustenburg Toyota 444 Korokoro Drive, Rustenburg, 014 523 3000
Less