FEBRUARIE 2013
Striking the
balance between
humanity and
carnivores p 7p 4
ABSA
marktendense
January 2013
p 10
Saadmengsel
vergemaklik
vesting van weiding
RUSTENBURG - Nagenoeg 100
Landsdiensleerlinge van Rustenburgse
skole het vroeg op ‘n Saterdagoggend...
More
FEBRUARIE 2013
Striking the
balance between
humanity and
carnivores p 7p 4
ABSA
marktendense
January 2013
p 10
Saadmengsel
vergemaklik
vesting van weiding
RUSTENBURG - Nagenoeg 100
Landsdiensleerlinge van Rustenburgse
skole het vroeg op ‘n Saterdagoggend
laat verlede jaar met stewels,
handskoene, pikke en grawe, hoede
en sonbrandmiddel by die “Slote”
van mnr Rodney Turner sowat 3
kilometer buite Kroondal in die
Rustenburg omgewing in Noordwes
opgedaag vir die eerste fase van die
Spekboomprojek wat toe reeds etlike
weke gelede deur mnr Joël Botha van
Rustenburg Herald en Bonus geloods
is.
Suid-Afrikaners en veral diegene
wat hulle beyewer vir ‘n “groener
wêreld” het in die afgelope tyd
op taamlik gereelde basis van die
wonderlike eienskappe van die
Spekboom gelees.
In Rustenburg
het dit begin toe mnr Botha van
Spruitfontein buite Rustenburg ‘n
leerling met ‘n “herwinningsinisiatief”
gehelp het.
Sedertdien was daar
letterlik geen keer meer nie.
Die Spekboom (Portulacaria
afra) het in
Less