8 November 2013
Nuwe leier
VF + s tel
Limpopo leier
bekend
BL.3
Endangered species
Hunt ers do
their bit for
c heetahs
P .7
Heerlike resepte
Maak jou eie
‘bunny c how’
met skop
BL.11
Jongboer boer met trots
Elana Greyling
Alhoewel Kobus de Beer, Agri...
More
8 November 2013
Nuwe leier
VF + s tel
Limpopo leier
bekend
BL.3
Endangered species
Hunt ers do
their bit for
c heetahs
P .7
Heerlike resepte
Maak jou eie
‘bunny c how’
met skop
BL.11
Jongboer boer met trots
Elana Greyling
Alhoewel Kobus de Beer, Agri
Limpopo se Jongboer van die
Jaar, nie die gesogte 2013-Agri
SA/Toyota SA Jongboer van
die Jaar-toekenning gewen het
nie, is hy steeds trots daarop dat
hy die provinsie as finalis kon
verteenwoordig.
Attie Scholtz, ’n boer van
die Noord-Kaap, sal met ’n
splinternuwe Toyota Hilux 2.7
VVTi hoëromp Raider-bakkie na
sy plaas in die Douglas-omgewing
terugkeer nadat hy die titel gewen
het.
Johannes Möller, die president
van Agri SA, het by die geselligheid
gesê vanjaar se finaliste het hul
deursettingsvermoë bewys deur
die uitdagings, wat almal in die
veranderende toestande in die
landboubedryf in die gesig staar, te
bowe te kom.
“Hulle kyk doelgerig na
volhoubare langtermyn-groei om
te verseker dat al die moontlikhede
oorweeg is. Die finaliste het
Less