Landbousektor sê
vaarwel
7 March 2014
Tharina Rossel:
Elana Greyling
Tharina Rossel is tans visepresidente van die Suid-Afrikaanse
Vroue Landbou Unie (VLU) en
voltooi in Mei vanjaar haar termyn
as presidente van VLU Noord na ses
jaar van getroue en...
More
Landbousektor sê
vaarwel
7 March 2014
Tharina Rossel:
Elana Greyling
Tharina Rossel is tans visepresidente van die Suid-Afrikaanse
Vroue Landbou Unie (VLU) en
voltooi in Mei vanjaar haar termyn
as presidente van VLU Noord na ses
jaar van getroue en entoesiastiese
diens.
Tharina het presies 30 jaar
geledehaareersteVLU-vergadering
saam met ‘n vriendin in Ellisras,
nou bekend as Lephahlale, in die
hartjie van die Bosveld bygewoon.
“Ons het pas vanaf Kimberley in
die Bosveld ingetrek en dit was vir
my ‘n goeie geleentheid om in te
skakel by die gemeenskap en nuwe
mense te leer ken.” Min kon sy raai
dat hierdie organisasie so ‘n groot
deel van haar lewe sou word.
Sy is steeds lid van die
Ellisrastak waar sy al bykans elke
moontlike posisie volgestaan het.
Sy was ook vir etlike jare redaktrise
van die mondstuk van VLU Noord,
die Kremetart.
Met haar dinamiese geaardheid
en raak-vat houding is Tharina
vir baie lede die versinnebeelding
van die VLU-vrou. “Sy is vir ons
almal ‘n voorbeeld. Sy ne
Less