7 June 2013
Chemical sales
agents receive
awards
AWARDS
pg2
Produsente se
rooivleispryse
daal drasties
VLEISBEDRYF
bl5
Project aims to
help conserve
vultures
CONSERVATION
pg7
Inspirasie verryk vroue
Elana Greyling
As inspirasie die siel verryk, is
die lede...
More
7 June 2013
Chemical sales
agents receive
awards
AWARDS
pg2
Produsente se
rooivleispryse
daal drasties
VLEISBEDRYF
bl5
Project aims to
help conserve
vultures
CONSERVATION
pg7
Inspirasie verryk vroue
Elana Greyling
As inspirasie die siel verryk, is
die lede van die Vroue Landbou
Unie Noord nou die rykste vroue
in Limpopo.
Tharina Rossel het onlangs lede
van VLU Noord by Weesgerus,
naby Modimolle verwelkom vir
die jaarlikse provinsiale kongres
met die tema "Inspireer en
verryk".
Dit was beslis n belofte
wat niemand teleurgestel het nie!
Kongresgangers was bevoorreg
om die VLU Noord kunstenaar en
persoonlikheid van die jaar, Sheri
Brynard in lewende lywe by die
kongres te sien te kry, asook n
dramatisering van P.
G.
du Plessis
se kortverhaal, "Die herinnering
kissie" deur Elana Greyling.
Sheri, wie aan Downsindroom
ly, en haar ma, Susette, het nie n
enkele droë oog in die gehoor
gelaat nie.
Susette het n
doktorsgraad in opvoedkunde en
het die gehoor ingelig oor die
aard, tipes en
Less