WITZENBERG HERALD Friday, October 31, 201412 Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstr. 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstr. 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksio-nele materiaal mag son-der verlof van die...
More
WITZENBERG HERALD Friday, October 31, 201412 Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstr. 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstr. 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksio-nele materiaal mag son-der verlof van die eie-naars volgensArt. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word Sport CERES Vallei Federasie het hul kampioen aangewys vir 2014 duiweseisoen. Drie klubs vorm die CVF met 34 lede. Die kampioenskap is weer oor drie afstande naamlik kort, middel en lank beslis. C.B. Frick het vanjaar met die louere weggestap deur die kort, middel en langafstand algeheel te wen. Die prysuitdeling vind Donderdag 6 November plaas in die John Steyn biblioteek om 19:00. CVF Kortpad kampioenskap 1. C.B. Frick - 1047 punte 2. Cyril Davids - 912 punte 3. Neville du Plessis - 674 punte CVFMiddelpadkampioenskap 1. C.B. Frick - 938 punte 2. Cyril Davids - 452 punte 3. Meyer hokke - 364 punte CVFLangpadKampioenskap 1. C.B. Frick - 905 punte 2. Neville du Ple
Less