WITZENBERG HERALD Friday, May 9, 2014
8
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele materiaal...
More
WITZENBERG HERALD Friday, May 9, 2014
8
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele materiaal mag sonder
die verlof van die eienaars volgensArt. 12 (7)
Wet op Outeursreg 1978
gereproduseer word nie
MARLIZE du Toit van Ceres het verlede
week die reuse tuna van 54,4 kg by
Spitskop, Struisbaai gevang.
Delicious wen
DELICIOUS rugbyklub het Saterdag op die
rugbyseisoen met ‘n goeie oorwinning oor
Vredenburg begin.
Ceres het die wedstryd met 35-22 gewen
nadat hulle rustyd met 20-5 voor was.
Vredenburg begin die wedstryd teen ‘n geweldige vinnige pas en Ceres moes hul keer
ken. Hul stoom het egter gou opgeraak.
In die eerste 20 minute is dit Franklin Magalie wat Delicious se rekening open toe hy in
die linkerkantse hoek gaan druk na ‘n goeie
dwarsskop van Denzil Vergotine.
Kort hierna gaan druk Jo-Wayne Zimri onder
die pale na ‘n ui
Less