WITZENBERG HERALD Friday, December 19, 2014 12 Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstr. 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstr. 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksionele materiaal mag sonder verlof van die...
More
WITZENBERG HERALD Friday, December 19, 2014 12 Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstr. 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstr. 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksionele materiaal mag sonder verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word Sport ATLETIEKis‘nsportwatbaieindividuele aandag en opoffering verg. Dit is ook ‘n sport wat swaarkry omdat so min mense bereid is om soveel vir die sport op te offer. Charlie Hofmeyr hoërskool wil ‘n poging aanwend om atletiek-entoesiaste bymekaar te kry in ‘n poging om atletiek in die Witzenbergstreek te bevorder. Indien jy wil kom saam gesels oor verskillende moontlikhede wat ondersoek kan word, word jy uitgenooi na ‘n vergadering in die klubhuis van Charlie Hofmeyr om 17:00 op 15 Januarie 2015. Daar word veral gesoek na persone wat hul as afrigters in die onderskeie atletiek-items beskikbaar wil stel. Skool soek afrigters DELICIOUS rugbyklub se jaarlikse Sport
Less