WITZENBERG HERALD Friday, October 17, 2014 8 Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstr. 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstr. 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksio-nele materiaal mag son-der verlof van die...
More
WITZENBERG HERALD Friday, October 17, 2014 8 Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstr. 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstr. 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksio-nele materiaal mag son-der verlof van die eie-naars volgensArt. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word Sport KARATEKAS van die Witzenbergstreek het van 10-11 Oktober saam met renshi Andries Douglas aan die Shorin-Ryu Shorinkan nasionale kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. * Renshi Andries is aangewys as die gasheer van die 21ste Shorin-Ryu SA’s wat in Oktober 2015 plaasvind. EBENBassonvanWolseleyhetSaterdag4 OktoberaandieJavaMTB20kmbyVanLoverenWynedeelgeneemenalgeheeleerste gekom uit meer as 70 deelnemers. Hy het ookSaterdag11OktoberaandieSlanghoek MTBoor15kmdeelgeneemenookalgeheel eerste geëindig. DUTOIT Groep het Saterdag vir die 25ste keer hul gholfdagaangebied.Dieindividuele stableford kompetisie is deur Marius Barnard met 42 punte gewen. VLNR: Pieter duToit
Less