WITZENBERG HERALD Friday, June 5, 201512 Sport Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionelemateriaalmagsonder die verlof van...
More
WITZENBERG HERALD Friday, June 5, 201512 Sport Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionelemateriaalmagsonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie HOENDERMIS Nols Hanekom: 072-413-7841 Rudi Laubscher: 083-653-0787 Pieter Visser: 082-553-3240 Tel: (021) 971-1404 E-pos: info@tiptranscape.co.za BOETIE Hugo, een van Ceres se bergfietsryers, het Saterdag, 30 Mei die 55km wedren oor ‘n baie taai roete op Montagu gewen. Boetie het die 55km wedren, wat op die dag weens roetemerker probleme eerder nader aan 62km was, in net oor die drie ure voltooi. Hy het sy naaste teenstander met meer as nege minute geklop. SATERDAG 6 Junie vind die Sarel Smit stoeitoernooi weer in die Dennebos vakansieoord plaas. Stoei begin om 12.00 en toegang isgratis.VerskillendestoeiklubsindieBolandgaanteenstoeiklubs vandieWPmeeding. All
Less