Leiers van ʼn inheemse gemeenskap het die huis van ʼn Christenfamilie, wat in die suid-westelike
streek van Colombië woon, met die hulp van Guerillamagte, afgebrand.
Hierdie voorval is deel
van die sistematiese aanvalle op Christene wat nie die tradisionele...
More
Leiers van ʼn inheemse gemeenskap het die huis van ʼn Christenfamilie, wat in die suid-westelike
streek van Colombië woon, met die hulp van Guerillamagte, afgebrand.
Hierdie voorval is deel
van die sistematiese aanvalle op Christene wat nie die tradisionele burgerlike wetgewing, soos
neergelê deur die Nasionale Grondwet, gehoorsaam nie.
Bid vir die Here se beskerming oor die
gelowiges in Colombië, veral diegene in die suid-westelike streek.
Meer as ʼn 100 kinders gaan tydens ʼn Kinderseminaar byeenkom wat deur Geopende Deure
in Sentraal-Indië aangebied gaan word.
Bid dat daar in die behoeftes van die kinders voorsien
sal word en dat die kinders agente van God se liefde in hulle skole sal word.
Nie net word daar
dikwels teen hierdie kinders gediskrimineer by die skool nie, maar hulle word ook geraak deur
die haat vir minderheidsgroepe wat in die samelewing heers.
Bid asseblief vir die Jeugseminaar wat gedurende hierdie maand gaan plaasvind.
Nagenoeg
400 jongmense van Noord-Indië gaan
Less