Tel: 044 874 2424
South Cape & Karoo
DIEREGESONDHEID PROTOKOL
Doen so
aansoek
vir permit
5
5 7
7
PLAASWERKER 2013
Werkers
moet
baat
2
2
Friday November 8, 2013
Dr. Buks Olivier, Annelene Swanepoel, dr. Phillip Botha, Gerrit van Rensburg,dr. Ilse Trautmann,...
More
Tel: 044 874 2424
South Cape & Karoo
DIEREGESONDHEID PROTOKOL
Doen so
aansoek
vir permit
5
5 7
7
PLAASWERKER 2013
Werkers
moet
baat
2
2
Friday November 8, 2013
Dr. Buks Olivier, Annelene Swanepoel, dr. Phillip Botha, Gerrit van Rensburg,dr. Ilse Trautmann, prof. Leopold van Huyssteen
en dr. Robin Meeske, sprekers tydens die Outeniqua Navorsingsplaas se 60ste herdenking inligtingdag. Foto: Tisha Steyn
Outeniqua Navorsingsplaas: 60 jaar van uitnemendheid
TISHA STEYN
Francois Dercksen ry swierig met sy rytuig en
spogperd verby.
Prins Albert Landbouskou groot pret
TISHA STEYN
Die Outeniqua Navorsingsplaas se
60ste bestaansjaar is verlede week
saam met meer as 400 landbouers
tydens ‘n inligtingsdag gevier.
“Ons vier 60 jaar van uitnemendheid,” het dr. Ilse Trautmann, Hoofdirekteur: Navorsing en Tegnologie-ontwikkelingsdienste van die
Departement van Landbou in haar
verwelkoming gesê. Daardie uitnemendheid kan gemeet word aan die
impak van navorsing wat hier op
150ha weiding en sowat 400 mel
Less