WITZENBERG HERALD Friday, August 15, 2014
8
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele...
More
WITZENBERG HERALD Friday, August 15, 2014
8
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele materiaal mag sonder
die verlof van die eienaars volgensArt. 12 (7)
Wet op Outeursreg 1978
gereproduseer word nie
SATERDAG 9 Augustus het Ceres rolbalklub, in samewerking
met Ceres Toyota, hul jaarlikse Kobus Visser gemengde pare
rolbaltoernooi aangebied. Sestien spanne vanuit die Boland en
W.P. het aan die rolbaldag deelgeneem.* Dankie aan Ceres Toyota
vir die wenpryse asook Laastedrif Boerdery, Ceres Remhoogte
boerdery, Pioneer Foods groceries, Ceres Fruit Growers, De Keur,
Kaap Agri en Ceres Spar.
CHARLIE Hofmeyr se eerste rugbyspan het Saterdag die hoogaangeskrewe Montaguspan met vyf Cravenweek spelers in, verras. Charlies het die harde wedstryd met 1511 gewen. Hier druk Jaco Snyman (vaskopstut), een van sy span se drieë.
HAWSTONhetver
Less