4-dag weervooruitsig
Donderdag 21 Augustus
08/14
Sondag 24 Augustus
05/19
Vrydag 22 Augustus
Saterdag 23 Augustus
07/09 06/17
Bron: YR.com
Volume 17 no. 32 Friday, August 22, 2014 R5.00
Telephone: (023) 316-2021 Fax: (023) 316-2023 Editor: 082-468-2649...
More
4-dag weervooruitsig
Donderdag 21 Augustus
08/14
Sondag 24 Augustus
05/19
Vrydag 22 Augustus
Saterdag 23 Augustus
07/09 06/17
Bron: YR.com
Volume 17 no. 32 Friday, August 22, 2014 R5.00
Telephone: (023) 316-2021 Fax: (023) 316-2023 Editor: 082-468-2649 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Wêreld Voedseldag
Minister besoek Ceres
vir Voedseldag 3
Transbaviaans MTB
Fietsryers neem deel
aan 230km byeenkoms
Een van die top drie klein dorpskoerante in Suid-Afrika vir 2009 en 2012 asook die wenner van beste voorblaaie in 2005, 2009 en 2011.
DIETulbaghpolisieondersoek‘nvoorvalnadat‘nplaaswerker sy hond met ‘n byl doodgekap het.
‘n Tulbagh plaaseienaar het die 51-jarige verdagte
vroeër aangesê om ontslae te raak van ‘n verwaarloosde
hond wat aanhoudend blaf op die plaas.
Die plaaseienaar het later op ‘n hond se karkas afgekom en die plaaslike diereregte-organisasie, Chain Boland, ontbied.
Die plaaswerker het aan Chain Boland erken hy het die
hond, wat aan ‘n tou vasgemaak was, met
Less