4
4-dag weervooruitsig
Donderdag 12 Junie
09/19
Sondag 15 Junie
08/10
Vrydag 13 Junie
Saterdag 14 Junie
06/18 08/13
Bron: YR.com
Volume 17 no. 22 Friday, June 13, 2014 R5.00
Telephone: (023) 316-2021 Fax: (023) 316-2023 Editor: 082-468-2649...
More
4
4-dag weervooruitsig
Donderdag 12 Junie
09/19
Sondag 15 Junie
08/10
Vrydag 13 Junie
Saterdag 14 Junie
06/18 08/13
Bron: YR.com
Volume 17 no. 22 Friday, June 13, 2014 R5.00
Telephone: (023) 316-2021 Fax: (023) 316-2023 Editor: 082-468-2649 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
I
Toekenning
Soet-Sit bewaarskool
is die beste!
I
Fotos
Sneeu val oor 'n wye
gebied
Een van die top drie klein dorpskoerante in Suid-Afrika vir 2009 en 2012 asook die wenner van beste voorblaaie in 2005, 2009 en 2011.
‘nPLAASLIKEbouerissteedsin‘nbedenklike toestand in ‘n Kaapse hospitaal met
‘n gebreekte kakebeen nadat hy verlede
week met ‘n graaf in die gesig geslaan is.
Mnr. Jan van Zyl (64), ‘n bouer van Ceres
en inwoner van P.A. Hamlet, is verlede
Maandag met ‘n graaf in die gesig geslaan
deur een van sy handlangers wat saam
met hom op ‘n bouperseel werk. Die voorval
het op die plaas Elandsvlei in die Ceres
Karoo, ongeveer 150 km van Ceres, plaasgevind.
Mnr. Van Zyl het die werker, Keith Frankli
Less