WITZENBERG HERALD Friday, June 6, 2014
12
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele...
More
WITZENBERG HERALD Friday, June 6, 2014
12
SPORT
Witzenberg Herald
SPORT
Die Witzenberg Herald
word uitgegee vir die
eienaars,Snyman,Voortrekkerstraat 35, Ceres
en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5,
Paarden Eiland. Geen
advertensie/redaksionele materiaal mag sonder
die verlof van die eienaars volgensArt. 12 (7)
Wet op Outeursreg 1978
gereproduseer word nie
JOHN Peiser en Weston Peiser in hul Subaru Impreza 2.0 in aksie
tydens die laaste skof op Alambra.
ASHLEY Haigh-Smith en Damian van As het Saterdag
die Witzenberg Motorklub Ceres Toyota Tydren in hul
Ford Fiesta gewen.
Die tydren was deel van die derde rondte van die 2014
Westelike Provinsie tydrenkampioenskap.
Ashley Haigh-Smith en Damian van As het die krane
behoorlik oopgedraai om die tydren op dominante wyse
te wen in die AHS S1600 / S5 Ford Fiesta R2 1600.
Hul is gevolg deur die S3 VW Polo 1.6 van André Cleenwerck en Justin Gay en in die derde posisie was dit die
debutant kombinasie van Lourens en Nina van Rensburg
in die 7
Less