3
4-dag weervooruitsig
Donderdag 7 Augustus
08/20
Sondag 10 Augustus
11/21
Vrydag 8 Augustus
Saterdag 9 Augustus
04/16 11/20
Bron: Weather24.com
Volume 17 no. 30 Friday, August 8, 2014 R5.00
Telephone: (023) 316-2021 Fax: (023) 316-2023 Editor: 082-468-2649...
More
3
4-dag weervooruitsig
Donderdag 7 Augustus
08/20
Sondag 10 Augustus
11/21
Vrydag 8 Augustus
Saterdag 9 Augustus
04/16 11/20
Bron: Weather24.com
Volume 17 no. 30 Friday, August 8, 2014 R5.00
Telephone: (023) 316-2021 Fax: (023) 316-2023 Editor: 082-468-2649 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Q
Toekennings
Ceres toerisme vereer
inwoners
Q
Huldeblyk
Stappers bring hulde aan
'n mede-stapper
Een van die top drie klein dorpskoerante in Suid-Afrika vir 2009 en 2012 asook die wenner van beste voorblaaie in 2005, 2009 en 2011.
DIE polisie het Saterdag op dagga van
meer as R100 000 beslag gelê nadat hulle
inligtingvanuitdiegemeenskapopgevolg
het.
Twee Wolseley polisiebeamptes, sers.
Geldenhuys en sers. September, het Saterdag omstreeks 23:50 inligting ontvang van
‘n groot hoeveelheid dagga wat by ‘n informele woning in Pinevalley geberg word.
Met hul aankoms by die huis het hulle
dagga van meer as 51kg in plastieksakke
gekry. Die waarde van die vonds word op
meer as R100 000 ger
Less